send link to app

KaapstadRadio.com


4.0 ( 6480 ratings )
엔터테인먼트 음악
개발자: Iono Broadcasting
비어 있는

Welkom by Kaapstad Radio! Hier gaan ons lekker klets oor alles waarvan JY hou! Kaapstad Radio is n aanlyn radiostasie vir SY mense AAN sy mense en ons bring jou net die beste luistergenot vanuit Kaapstad en regoor die wêreld.
Kaapstad Radio is uniek aan Kaapstad en Sy mense, met Afrikaans as anker taal. Kaapstad Radio fokus op die Afrikaanse Kultuur en bring vir jou die Beste Musiek, Aktuele Stories, Nuus, Weer, Verkeer, Oordenkings, die nuutste oor ons Kunstenaars, asook Bekroonde Lekker-Luister Vervolgverhale.